WELKOM BY AVONTUURWEEK 2022 - WELCOME TO ADVENTURE WEEK 2022

R250 for the week / R50 per day
11 - 15 July 2022 @ Waypoint

Avontuurweek is 'n vakansie bediening aan kinders van 4 tot 12 jaar. Dit bied vir kinders die geleentheid om die Here te leer ken en Hom te dien met hulle lewe.  Dis 'n week vol avontuur en 'n plek om nuwe vriende te maak. 

Adventure week is a holiday club for children aged 4 -12 years.  Children will have the opportunity to get to know the Lord and to serve Him with their life. It is a fantastic week full of adventure and a safe place to make new friends.

Hierdie jaar se tema is "Kingdom Rock:  Where Kids Stand Strong for God!"  Die kinders gaan in hierdie week d.m.v Bybelavonture, kuns, drama en spel, ervaar dat hulle enige uitdaging kan oorkom deur God wat hulle help om strek te staan!

The theme this year is “Kingdom Rock: Where Kids Stand Strong for God!"  Kids will learn through bible adventures, crafts, drama and games that they can Stand Strong for God!

Die kinders word in kleingroepe ingedeel. Hoërskool leerders (en graad 7 leerders) of studente tree as kleingroepleiers op.  Hulle neem dan die verantwoordelikheid vir die versorging van hulle groep.  Behalwe vir die kleingroepleiers is daar ook  volwassenes wat die program aanbied en die toesig behartig.

Children are placed in small groups with a small group leader (grade 7, high school learner or student) who takes responsibility for the care of the group. In addition to small group leaders, there are adults to present the program and supervise activities.